'n Reis deur liefde, verlies en wonder — waar pyn omskep word in wysheid en donker plek maak vir lig. Hier word die alledaagse buitengewoon, die vlugtige vasgevang, en die diepste emosies ontbloot. Van die rouheid van 'n gebroke hart tot die stille vreugde van genesing: elke gedig is 'n tree nader aan jouself.

Ek ontbind vir jou is my eerste digbundel. Die gedigte in hierdie bundel is tussen 2017 en 2019 geskryf. Die eerste uitgawe is in 2020 gepubliseer, waarna ek die oorspronk-like gedigte hersien het en nog gedigte bygevoeg het vir hierdie tweede uitgawe.Ek ontbind vir jou is my eerste digbundel. Die gedigte in hierdie bundel is tussen 2017 en 2019 geskryf. Die eerste uitgawe is in 2020 gepubliseer, waarna ek die oorspronk-like gedigte hersien het en nog gedigte bygevoeg het vir hierdie tweede uitgawe.Ek ontbind vir jou is my eerste digbundel. Die gedigte in hierdie bundel is tussen 2017 en 2019 geskryf. Die eerste uitgawe is in 2020 gepubliseer, waarna ek die oorspronk-like gedigte hersien het en nog gedigte bygevoeg het vir hierdie tweede uitgawe.
Follow us on social media to get a sneak peek of our upcoming content and be the first to know when we launch!
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.